Rates and Facilities / Tariewe en Geriewe

Camp Sites   ~   Kampeer Plekke 

All our stands are fitted with water and electricity and have grass with a paving patch.  All our stands are about 100m from full ablutions. 

Al ons staanplekke is toegerus met water en krag en het gras met n plaveisel blok.  Al ons staanplekke is om en by 100m van n vol ablusie blok af. 

Outside School Holidays   ~   Buite Skool Vakansies 

R200 per stand   ~   R200 per staanplek

4 People per stand   ~   4 Mense per staanplek

R50pp if more than 4 people   ~   R50pp as meer as 4

      School Holiday’s   ~    Skool Vakansies  

R250 per stand   ~   R250 per staanplek

4 People per stand   ~   4 Mense per staanplek

R50pp if more than 4   ~   R50pp as meer as 4

**Please arrange additional people per stand in advance.  Reël asseblief vroegtydig vir additionele mense per staanplek**

Please scroll down…

  • Bathrooms for men and women
    Bathrooms for men and women

Furnished Tents   ~   Gemeubileurde Tente

All furnished tents includes: basic linen, cutlery, crockery, fridge and a kettle. Each tent also has a kitchen area, patio and bathroom with and outdoor shower.

Alle tente sluit die volgende in: Basiese linne, eetgery, breekware, yskas en n ketel.  Elke tent het ook n kombuis area, patio en badkamer met n buite stort. 

Outside School Holidays   ~   Buite Skool Vakansies 

R600 per night per tent   ~   R600 per nag per tent

Accommodates between 2 – 4 people per tent   ~   Slaap tussen 2 – 4 mense per tent

R50pp if more than allowed number of people per tent   ~  R50pp indien meer as toegelate getal in die tent oorslaap

 School Holiday’s   ~    Skool Vakansies 

R700 per night per tent   ~   R700 per nag per tent

Accommodates between 2 – 4 people per tent   ~   Slaap tussen 2 – 4 mense per tent

R50pp if more than allowed number of people per tent    ~   R50pp as meer as toegelate getal in die tent oorslaap

**Not all tents allow for more people.  Any additional people per tent needs to be arranged in advance.  No extra bedding available, please bring your own**

**Al die tente het nie spasie vir additionele mense nie.  Enige additionele mense moet vooraf gereel word.  Geen ekstra linne word voorsien nie, bring asseblief jou eie**

Please scroll down…

  • Family Furnished Tent

Kontak ons asseblief direk vir die volgende tariewe:

Pensionarisse

Groep Besprekings

Lang Termyn

Funksies / Troues

Visitor’s feedback   ~   Besoekers terugvoer

Tielman Kotze

~”Baie lekker plek, goeie potensiaal en gesellige mense. Baie dankie vir n lieflike naweek.”

R. Haupt

~”Great place and excellent hospitality!. Baie dankie!.”

Adam Griffiths

~”Great time out. Look forward to see all projects in the future.”

Frikkie, Annelie, Anrico, Juanda

~”Fantasties!. Sterkte met die ontwikkeling. Vriendelike mense!.”

Ivan, Estelle en Clinton

~”Dis n great plek. Dankie vir almal se vriendelikheid.”

Jill and Jacques

~”Very impressed. Wonderful resort. Looking forward to our next trip here. TOPS!.”

Pierre en Liezel

~”Ons het n heerlike naweek gehad in die safari tent. Sal beslis weer kom en vir ander mense ook se.”

Robbie Lonn

~”Dankie manne, die naweek was puik en julle dienste.”

Ken en Anette Geldenhuys

~”10/10 Vir die campsite!.”

Johan en Retha Bornman

~”Lekkkeerrrrr!!!”

Daan en Ria Kok

~”Ons kom beslis weer. Dis puik. Dankie. 10/10. Ons kamp al 42 jaar.”

Awie en Arina Jordaan

~”Baie dankie vir julle gasvryheid. Sien julle definitief weer.”

Piet en Olga Ferreira

~”Baie baie dankie vir alles. Ons waardeer. Voorspoed vir 2014. Ons sien julle weer. Sterkte vir die opbou. God Bless!.”